Personeel. Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom graag die sewe nuwe personeellede wat hierdie jaar by die skool aansluit:
Deon Basson: HPC Bestuurder; Elnette Coetzee: English HL and FAL; Zelmarie Coetzee: Meganiese tegnologie en IGO; Barend de Klerk: English GET; Dinemari de Waal: Wiskunde GET en FET; Kirsten Datnow: Ekonomiese en Bestuurswet; Tharina van Straaten: Lewens- en Fisiese Wetenskappe.
Foto’s verskaf
Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za