Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Graad een maatjies, Mason Strauss, JJ Pienaar en Simoné Bellingham by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin.
Geniet jou skoolloopbaan. Mag julle baie gelukkig en suksesvol wees. Lewe Is Diens.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za