Atletiek Groenpuntstadion. Andrea Steynberg van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het tweede geëindig in die 800m met ‘n tyd van 02:16:68 en derde in die 1500m met ‘n tyd van 05:07:00. Sy het op 4 Januarie aan ‘n seniorbyeenkoms deelgeneem in Groenpuntstadion, Kaapstad.
Mnr Coenie en me Elna Venter, oudskoolhoof en onderwyseres van Witteberg, het die byeenkoms bygewoon ter ondersteuning van Andrea. Witteberg is trots op jou, Andrea. Daar wag ‘n baie blink atletiekseisoen op jou jou!
Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.witteberghs.co.za/
Become a Sponsor








