Graad 12. ‘n Nuwe jaar beteken ‘n nuwe hoofstuk – die laaste jaar van jou skoolloopbaan. Schools That Rock glo dat 2022 ‘n ongelooflike deel van jou storie gaan wees. Glo in jouself en jy kan enigiets bereik!
Ds Stephan van Heerden, NG Gemeente Vrede-Wes
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za