Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Nadia van der Ness by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin.
Geniet jou skoolloopbaan, Nadia. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Lewe Is Diens.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za