Neem met jou dié week/ Take with you this week
Gedagte/Thought. Bid vir wysheid/ Faith and Endurance
Willem Postma Koor – Primêre Skool Willem Postma Seniorkoor
Willem Postma Koor. Baie dankie aan die Primêre Skool Willem Postma se Seniorkoor van 2021 vir hierdie pragtige lied! Musiek en lirieke: Elvis Blue Musiekverwerking: Anton Esterhuyse Klankvermening en opname:…
Nasionale Jeug Musiekkompetisie – Danielle Cernonio, Sentraal presteer
Nasionale Jeug Musiekkompetisie. Danielle Cernonio, ‘n gr.12 vakmusiekleerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, dring deur na die semi-finale rondte van die Nasionale Jeug Musiekkompetisie in Kaapstad. Van die sewe-en-twintig finaliste,…
Afrika-Streek 5 Jeugspele – Hoër Meisieskool Oranje gemengde welslae
Afrika-Streek 5 Jeugspele. Triomf vir een, gemengde gevoelens vir ’n ander en bittere teleurstelling vir ander twee. Dit is basies hoe die ervaringe van Oranje se vier lede in die…
Music Video – J’entends Le Moulin by the Bloemfontein Children’s Choir
Music Video. The Bloemfontein Children’s Choir (BCC) is ending 2021 with the release of it’s newest music video, Jéntends Le Moulin (I hear the windmill), a French-Canadian folk song arranged…
Royal Schools-eksamen – Oranje se Bea de Klerk presteer
Royal Schools-eksamen. Bea de Klerk, ’n graad 11-leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het pas twee snitte, ‘Le Charmé’ en ‘The Time of Snow’ opgeneem. Sy het vanjaar 87%…
Bloemfontein Children Choir – Entered a new era in 2021
Bloemfontein Children Choir. The Bloemfontein Children’s Choir (BCC) is ending 2021 with the release of it’s newest music video, Jéntends Le Moulin (I hear the windmill), a French-Canadian folk song…
Griffons Hoërskole bestuur – BVHS personeel verkies tot bestuur
Griffons Hoërskole bestuur. Bethlehem Voortrekker Hoërskool wens hul personeel, Andi Wolmarans, Natius Labuschagne, Gys Coetzee en Dries Pretorius geluk met hul verkiesing tot die Griffons Hoërskole bestuur. Andi Wolmarans: o/16…
Wesgrow Sportreeks – Bethlehem Voortrekker Hoërskool personeel
Wesgrow Sportreeks. Bethlehem Voortrekker Hoërskool wens hul personeel geluk wat verkies is tot die Direksie en Sportkode besture van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Name vlnr: Justin Taylor – Rugbybestuur…
Solomon Senekal Prysuitdeling – Hoërskool se trofeewenners
Solomon Senekal Prysuitdeling. Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon wens hul leerders geluk wat tydens die Hoërskool se prysuitdeling met ‘n trofee of trofees weggestap het! Graad 11 Jessica Thompson (Gr…
Prysuitdeling 2021 – Hoërskool Sentraal Akademie
Prysuitdeling 2021.Hoëskool Sentraal het hul top drie leerders van elke graad bekend gemaak. Graad 12: Eerste plek: Corlie Hertzog (92,43%) , tweede plek: Maryke du Pisanie (89,86%), Derde plek: Petro-Mari…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Malachi 4:2. The Day of Judgement/ Die son van redding sal skyn
Oranje Meisieskool – OMS was ‘n goeie een geWEES
Oranje Meisieskool. Magé Troskie, 2021 Hoofdogter van Hoër Meisieskool Oranje laat die lig oor 2021 skyn. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/
Mooi loop matrieks – Hoër Meisieskool Oranje groet hul matrieks
Mooi loop matrieks. Hoër Meisieskool Oranje het gister afskeid geneem van hul 2021 matrieks met ‘n pampoenrokswem. Dis die pampoenrokswem. Dis ‘n tradisie. Dis ‘n bietjie waterpret. Dis vir sommige…
JF Koshuis – Hoërskool Jim Fouché koshuisouers 2022
JF Koshuis. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein verwelkom hul nuwe inwonende koshuisouers, Soné en Johan Janse van Rensburg, vanaf Januarie 2022. Soné is ‘n Oud-JF’er. Sy beskik oor ‘n B.ED…
Naudie familie – Primêre Skool Naudéville verwelkom Jeanette Osborne
Naudie familie. Primêre Skool Naudéville van Welkom verwelkom hul sekretaresse, Jeanette Osborne, by die Naudie-familie. Naudies glo en vertrou die kinders gaan baie lief word vir jou en dat jy…
Afriforum – Bome geskenk aan Primêre Skool Naudéville
Afriforum. Primêre Skool Naudéville in Welkom het ‘n groot geskenk van Afriforum ontvang. Mnr Janus Taljaard van AfriForum het ‘n hele aantal bome aan die skool geskenk. Naudéville sal hierdie…
Bloemfontein Children’s Choir – provide music for Congress of Zoology
Bloemfontein Children’s Choir. The BCC is honoured to have been selected to provide music for the opening and closing ceremonies of the 23rd International Congress of Zoology. It was held…
Welkom Gimnasium – Top drie akademiese presteerders per graad
Welkom Gimnasium. Welkom Gimnasium het hul top drie akademiese presteerder in elke graad aangekondig: Top drie Graad 11: # 3de Liandré Long 90,43% # 2de Ruhan Young 90,86% # 1ste…
Waterpolo – WJ Marais Grey Kollege in Nelson Mandelabaai o19A span
Waterpolo. WJ Marais, Gr.12 in Grey Kollege Bloemfontein, is ingesluit in die Nelson Mandelabaai o19A waterpolospan wat vanaf 15 tot 19 Desember aan die SA Skoletoernooi in die Kaap gaan…
Boodskappe 2021 Matrieks – Hernandie van den Berg Hoërskool Trio
Boodskappe 2021 Matrieks. Hernandie van den Berg se ouers, Reinette en Gerlouise van den Berg, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in…
Netbal – Hoërskool Sentraal woon oefenkamp by
Netbal. Hoërskool Sentraal se oefenkamp vir die netbaloefengroep het Woensdag afgeskop. Die dogters het spanbousessies, baanwerk en kondisionering gedoen. Dié kamp sluit vandag af. Daarna sal die eerste netbalspan van…
Tops & Tags – Kristi & Shyenne se laaste dag by Welkom Volkskool
Tops & Tags. Kristi & Shyenne se laaste dag by Welkom Volkskool! Tops & Tags for Kri-Shy wil baie dankie sê aan Welkom Volkskool Personeel, Volkie Maatjies en die hele…
Eindeksamen – Hoërskool Fichardtpark personeel merk vraestelle
Eindeksamen. By Hoërskool Fichardtpark is een van hul kernwaardes, Uitnemendheid. Die skool is trots op ons Fichie-personeel wat as merkers uitnemend presteer. Akademie is vir odie skool van kardinale belang. ‘n…
CHOC-huis – Hoërskool Sentraal besoek CHOC-huis
CHOC-huis. Kersvader en sy helpers, die mnr. en mej. Tralie-span, het by die CHOC-huis in Universitas, Bloemfontein, gaan kuier. Die kinders het ‘n heerlike Kerspartyjie gehad, en elkeen het ‘n…
Plaaslewe – Zaniel van Huyssteen Hoërskool Salomon Senekal
Plaaslewe. Die plaslewe roep. Ek word wakker van die irriterende geruis van voertuie en verkeer. Ek hoor toeters uit verskillende rigtings. Tipies stadsmense. Tipies die stadslewe. Dit is nog nie…
Goethe-Zertifikat – BHVS leerders slaag Fit in Deutsch 1
Goethe-Zertifikat. Ébet Bester, Bea Oosthuizen, Karli de Jager en CP Breytenbach van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle A1 Goethe-Zertifikat, Fit in Deutsch 1, met vlieënde vaandels geslaag. Annika Piek het…
Biathle – Primêre Skool Jordania neem deel aan eerste Biathle
Biathle. Drie leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, Janco Fourie, Dehan Cilliers en Helene Claasen, het aan die eerste Biathle in Bethlehem deelgeneem. Biathle bestaan uit die volgende dissiplines:…
Atletiekkleuresport – Truida Kestell atlete laat rekords spat
Atletiekkleuresport. Sewe atlete van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem, het die rekords laat spat tydens die skool se onlanse atletiekkleuresport-byeenkoms. Molemo Meloi: Boys U.11 100m sprint – 13,50s Mickaile Kaptein:…
Biathle-liga – Hoërskool Witteberg by Bethlehem se eerste liga
Biathle-liga. Cara Cilliers en Xander Bakker van Hoërskool Witteberg het aan Bethlehem se eerste Biathle-liga deelgeneem. Biathle bestaan uit die volgende dissiplines: hardloop ‘n bepaalde afstand, swem ‘n bepaalde afstand…
Naudies Voortrekkers – Primêre Skool Naudéville se nuwe leiers
Naudies Voortrekkers. Primêre Skool Naudéville in Welkom is baie trots op Hannes Hoogendyk en Abigail Dicks. Hulle is verkies as die nuwe Voortrekker jeugleiers vir 2022. Foto verskaf Lees meer…
Kersiefees MTB – Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer
Kersiefees MTB. Hendré Bester en Enrico Kennedy van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 20 November deelgeneem aan die Ionia Kersiefees MTB 25km fietswedren. Hendré eindig 2de en Enrico eindig 3de onderskeidelik.…
Afrika Streek 5-Jeugspele – Vier leerders van Oranje Meisieskool gekies
Afrika Streek 5-Jeugspele. Vier leerders van die Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, Germarie Spershott, Johani van Tonder, Karla Victor en Liné Greyling is vir die Suid-Afrikaanse span na Afrika se Streek…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Wees ‘n dienaar/ Suffering and service
Voortrekkers – Hayley Postumus van Truida Kestell ontvang Goud
Voortrekkers. Hayley Postumus van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het goud (85% en meer) ontvang vir PD Voorslag. Dit is die toekenning wat leerders in die laerskool kan ontvang vir Voortrekkers.…
Dux for 2021 – Welkom Gimnasium Dux for 2021
Dux for 2021. Congratulations to Gimmies’ Dux for 2021, Jana Briel and second in Grade 12, Joshua-Arthur Philander! Keep up the good work Gimmies! #WeesSterkDaarIsWerk Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/
VRL 2022 – Welkom Gimnasium maak hul VRL vir 2022 bekend
VRL 2022. Die nuwe VRL vir 2022 van Welkom Gimnasium is die volgende: Luané Louw, Luané Pienaar, Bokamoso Mokoatsi, Liandré Long, Kiana van Vuuren, Johan Naude, Skai van Wyk en…
Sentraal leiers – Hoërskool Sentraal maak leiers vir 2022 bekend
Sentraal leiers. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het hul hoof- en onderhoofleiers vir 2022 bekendgemaak. Hoofdogter: Nialize Cronjé, Hoofseun: Jan-Harm van der Walt, Onderhoofdogter (stad): Mia Coetzee, Onderhoofseun (stad): Delius Schoeman,…
Stem – Hoër Meisieskool Oranje wil haar stem laat hoor…
Stem. Hoër Meisieskool Oranje wil aanstaande jaar haar stem laar hoor. Die nuwe hoofleiers vertel meer van 2022 se tema. Sien gerus die video Meer oor Oranje: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/
Indoor Hockey – Fichies gekies vir Vrystaat by Pro-Series Indoor Hockey
Indoor Hockey. Baie geluk aan Lana van Deventer, Miike van der Merwe, Barend Vorster en Imoné Coetsee wat gekies is om die Vrystaat by die Pro-Series Indoor Hokkie Toernooi te…
Graad 7 afskeid – Primêre Skool Jordania groet Graad 7’s
Graad 7 afskeid. Primêre Skool Jordania van Bethlehem het gister, 18 November, afskeid geneem van hierdie jaar se graad 7’s. Hulle begin vandag met eksamen. In 2022 val hulle in…
Hoërskool Goudveld – Schools That Rock gesels met Cobus Myburgh
Hoërskool Goudveld. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Cobus Myburgh, Hoofseun van Hoërskool Goudveld in Welkom vir 2022. Cobus, hoe sien jy jou rol…
Hoërskool Goudveld – Schools That Rock gesels met Minke van Wyk
Hoërskool Goudveld. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Minke van Wyk, Hoofdogter van Hoërskool Goudveld in Welkom vir 2022. Minke, hoe sien jy…
Vrystaat Hoërskole Rugby – Fichardtpark se Riaan Herholdt o.18 keurder
Vrystaat Hoërskole Rugby. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Mnr Riaan Herholdt, onderwyser van die skool, wat verkies is as o.18 Vrystaatkeurder vir Vrystaat Hoërskole Rugby. Baie geluk! #fichietrots #jouvoorkeurskool…
Gouties Hoofleiers en VRL vir 2022 bekend gemaak
Gouties Hoofleiers en VRL. Hoërskool Goudveld in Welkom het hul Hoofleiers, asook hul VRL lede vir 2022 bekendgemaak. Die volgende Gouties Hoofleiers vir 2022 wat gekies is, is: Hoofseun –…
Little Big Mouth – Curro Aurora’s Brady-Rae Brophy Going for the Stars
Little Big Mouth. Brady Hofmeyr, a student at Curro Aurora, Randburg, is the child star of the new romantic comedy, Little Big Mouth, on Netflix. Brady acts as the 9…
ATKV Junior Olimpiade – Witteberg leerders presteer
ATKV Junior Olimpiade. Leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het hul skool se naam hoog gehou. Handri Spies, Charnel Jordaan en TJ Heyns het aan die ATKV Junior Olimpiade deelgeneem.…
Science programme – Witteberg High School grade 11-12 Physical Science
Science program. Osé Akeke and Amanda Casal, both learners of Witteberg High School, received an annual award from You Can Do Science. Each of them received a sponsorship to have…
Voortrekkers – Welkom Volkskool Voortrekker Jeugleiers vir 2022
Voortrekkers. Welkom Volkskool het hul Voortrekker Jeugleiers vir 2022 aangekondig. Die jeugleiers is Iwan du Plessis, Sonnica van den Berg en Surina Bezuidenhout. Baie geluk! Lees meer oor Welkom Volkskool:…









