)

Graad 7 afskeid – Primêre Skool Jordania groet Graad 7’s

Graad 7 afskeid. Primêre Skool Jordania van Bethlehem het gister, 18 November, afskeid geneem van hierdie jaar se graad 7’s. Hulle begin vandag met eksamen.

In 2022 val hulle in by die hoërskool en dan is hulle weer die “kleinste” in die skool! Julle moet nie bekommerd wees nie – Schools That Rock gaan nog steeds julle nuus publiseer, maar die Jorries gaan jul mis!

Sterkte met die eksamen.

Sien video hiernaas

Foto’s verskaf

Leer meer oor Jorries:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal