)

Hoërskool Goudveld – Schools That Rock gesels met Cobus Myburgh

Hoërskool Goudveld.

Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Cobus Myburgh, Hoofseun van Hoërskool Goudveld in Welkom vir 2022.

Cobus, hoe sien jy jou rol as hoofleier van Hoërskool Goudveld

Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Cobus Myburgh, Hoofseun van Hoërskool Goudveld in Welkom vir 2022.

Dink jy dat die maatreëls wat die regering tov Covid-19 vir skole ingestel het voldoende is?

Ja, ek voel dit was voldoende, maar dit kon vroeër meer effektief toegepas geword het. Sodoende sou ons dalk nie so baie moes prysgee nie. Moontlike vroeëre inenting van skoolliere was dalk ‘n opsie en kon selfs ouer mense beskerm?

Na wie sien jy op vir inspirasie of mentorskap?

Ek sien op na my ouers, onderwysers en Geestelike leiers.

Watter studierigting beoog jy na skool?

Ek het verskeie belangstellings en oorweeg ‘n mediese rigting of selfs veearts en geniet dit om saam met my pa te boer. Een van my ander oorwegings is ‘n toekoms in die eiendomswese. Ek is van mening dat mens ook nie slegs een beroep hoef te beoefen nie.

Dink jy dat Suid-Afrikaanse skole voldoende geleenthede bied vir die studie rigting wat jy gaan volg? Verduidelik waarom?

Ja, ‘n mens sou sekerlik altyd meer opsies wou hê, maar hulle bied die regte vakke vir die rigtings waarnin ek wil studeer.

Dink jy dat deelname aan sport verpligtend moet wees in skole?

Ek dink die aanvanklike blootstelling aan sport is goed vir die ontdekking van talent, maar ek reken nie dit moet verpligtend wees nie. Ons almal het verskillende talente ontvang en daar is ‘n plek vir elkeen. Dink ons moet mense wat anders is se talente meer waardeer.

Wat het jy die meeste geniet tydens jou skoolloopbaan?

Ek het my vriende en die gees in Goudveld die meeste geniet. Die verhoudings wat die afgelope 4 jaar gesmee is het my gevorm en sal ek die res van my lewe saamdra.

Is jy 100% seker van jou studierigting na skool? Verduidelik jou antwoord?

Nee, ek is nie honderd persent seker nie. Ek besluit nog, maar ek het verskeie belangstellings soos bo genoem. Ek beplan om vir ‘n paar rigtings aansoek te doen en te kyk waarvoor ek keuring kry. Die volgende jaar sal baie dinge bepaal.

Na watter Universiteit gaan jy volgende jaar?

Ek is nog nie seker nie (Wie my ookal wil hê! Haha). Die rigtings waarin ek belangstel word egter net by baie beperkte instellings aangebied.

Foto verskaf

Lees meer oor Gouties:

https://schoolsthatrock.co.za

https://gouties.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal