Griffons Hoërskole bestuur. Bethlehem Voortrekker Hoërskool wens hul personeel, Andi Wolmarans, Natius Labuschagne, Gys Coetzee en Dries Pretorius geluk met hul verkiesing tot die Griffons Hoërskole bestuur.
Andi Wolmarans: o/16 keurder
Natius Labuschagne: Lid van die Griffons Hoërskole uitvoerende bestuur.
Gys Coetzee : Ondervoorsitter – A-liga, sameroeper van die keurkomitee vir o/16, permanente Unieverteenwoordiger vir Grant Khomo. Hy dien ook op Griffons Hoërskole se uitvoerende bestuur.
Dries Preorius: o/18 keurder
Trekkertrots!
Foto verskaf:
Meer skolenuus:
https://www.voortrekker.co.za/
Become a Sponsor








