Wesgrow Sportreeks. Bethlehem Voortrekker Hoërskool wens hul personeel geluk wat verkies is tot die Direksie en Sportkode besture van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks.
Name vlnr: Justin Taylor – Rugbybestuur
Natius Labuschagne – Direkteur: Mediaskakeling
Ruzel Vorster – Ondervoorsitter: Netbalbestuur
Gys Coetzee – Adjunk Uitvoerende Direkteur
Dries Pretorius – Toernooidirekteur.
Elnette Coetzee – Hokkiebestuur
Trekkertrots!
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: