Willem Postma Koor. Baie dankie aan die Primêre Skool Willem Postma se Seniorkoor van 2021 vir hierdie pragtige lied!
Musiek en lirieke: Elvis Blue
Musiekverwerking: Anton Esterhuyse
Klankvermening en opname: John Smit Video-opname
Redigering: Jandré Huygen
Koor: Willem Postma Seniorkoor 2021
Dirigent: Lynnette Liebenberg
Klavier: Alba Möller en Viool: Ezelle Erasmus
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za