VRL 2022. Die nuwe VRL vir 2022 van Welkom Gimnasium is die volgende: Luané Louw, Luané Pienaar, Bokamoso Mokoatsi, Liandré Long, Kiana van Vuuren, Johan Naude, Skai van Wyk en Heid McLaren.
Baie geluk Gimmies! Mag jul voor stap met ywer en passie!
Wees sterk daar is werk!
Foto verskaf
Lees meer skolenuus: