Indoor Hockey. Baie geluk aan Lana van Deventer, Miike van der Merwe, Barend Vorster en Imoné Coetsee wat gekies is om die Vrystaat by die Pro-Series Indoor Hokkie Toernooi te verteenwoordig.
Die vier hokkiespelers sal onderskeidelik in die o/14- en o/16-ouderdomsgroepe deelneem.
Die nasionale toernooi sal van 17 Desember tot 22 Desember in Pretoria by die Heartfelt Arena plaasvind.
Fichies is trots op julle!
#fichietrots #fichieshokkie
Lees meer oor Fichies: