)

Eerste Wêreldoorlog – Erries vier Herdenkingsdag met kranslegging

Eerste Wêreldoorlog. Op Sondag, 14 November, het die jaarlikse Herdenkingsdag se diens en parade by die Moth-perseel in Ermelo plaasgevind.

Hierdie dag word wêreldwyd gedenk op die naaste Sondag aan 11 November, ter viering van die wapenstilstand wat die einde van die Eerste Wêreldoorlog ingelui het. Dié wapenstilstand het op die elfde uur van die elfde dag van die elfde maand in 1918 plaasgevind.

Jaarliks herdenk Hoërskool Ermelo ook hierdie dag ter nagedagtenis aan die Erries wat gesneuwel het tydens dié oorlog en daarom vorm EHS deel van die kranslegging wat elke jaar gebeur.

Foto verskaf

Lees meer oor Erries:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal