Voortrekkers. Hayley Postumus van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het goud (85% en meer) ontvang vir PD Voorslag. Dit is die toekenning wat leerders in die laerskool kan ontvang vir Voortrekkers.
#trotsetruidjies #proudtobeatruidjie
Foto verskaf
Lees meer oor Truida Kestell: