Waterpolo. WJ Marais, Gr.12 in Grey Kollege Bloemfontein, is ingesluit in die Nelson Mandelabaai o19A waterpolospan wat vanaf 15 tot 19 Desember aan die SA Skoletoernooi in die Kaap gaan deelneem. WJ het sy kleure en sertifikaat tydens ‘n seremonie in Port Elizabeth ontvang.
Veels geluk, WJ!
#ViveLaGrey#Grey2Gold#Greywaterpolo#waterpolo
Lees meer skolenuus: