Gouties Hoofleiers en VRL. HoĆ«rskool Goudveld in Welkom het hul Hoofleiers, asook hul VRL lede vir 2022 bekendgemaak. Die volgende Gouties Hoofleiers vir 2022 wat gekies is, is: Hoofseun – Cobus Myburgh.- Minke van Wyk. Onderhoofseun – Ruben Badenhorst. Onderhoofdogter – Elzandri Nortje.
VRL lede wat vir 2022 gekies is, is: Graad 9 – Teagan Saayman en Mia de Jonge. Graad 10 – SG Hamman en Lara Badenhorst.
Graad 11 – Altus Eloff en Ilke de Klerk.
Baie geluk met die groot taak wat in 2022 op jul skouers gaan rus!
Wittes is baie trots op julle!!
Meer oor Hoƫrskool Witteberg:
https://www.witteberghs.co.za/
Foto’s verskaf