Filmit 2021. Die Filmit kompetisie is in sy finale en opwindende fase. Die genomineerdes in elk van die kompetisie se onderskeie kategorieë word aangekondig. Filmit is ’n kortfilmkompetisie vir hoërskoolleerders van Suider-Afrika. Bradley Joshua (Gambit Films), Louis Pretorius, Albert Snyman (Infinity Films), Zandré Coetzer, Scharl van der Merwe (Nagvlug Films), komponis Braam du Toit en eienaars van Annie’s Wardrobe het almal saamgespan om op Filmit se beoordelaarspaneel te dien. Negetien van die twintig finaliste het hul films suksesvol voltooi en ingedien in Oktober 2021. Hier is die genomineerdes vir die eerste Filmit kompetisie soos aangebied deur Paul Roos Gimnasium:
Drie genomineerdes is in elke kategorie geïdentifiseer. Die wenners sal op 10 Desember 2021, tydens ‘n spesiale gala geleentheid te Atlantic Studios in Kaapstad, aangekondig word.
Veels geluk aan die volgende skole:
BESTE FILM
Duwweltjie, Paul Roos Gimnasium
Status Bewus, Kalahari Hoërskool
Theatre Kid, Hoër Meisieskool Bloemhof
BESTE REGISSEUR
Bernard Robbins, Cascade, Rondebosch Boys’ High
Jaeden Beukes, Conflict: A Journey to Passion, Worcester Gimnasium
Riyago Maartens, A magician never reveals his secrets, Curro Durbanville
BESTE DRAAIBOEK
Mia Erasmus, The Gingerbread House, Afrikaanse Hoër Meisieskool
Myasah Al-absi, What drove her to madness, Groote Schuur High School
Zia Geldenhuys, Theatre Kid, Hoër Meisieskool Bloemhof
BESTE KAMERAWERK
Michael Lighton, Cascade, Rondebosch Boys’ High
Pieter Wessels, Philip Ham & Joubert Vivier, Duwweltjie, Paul Roos Gimnasium
Zia Geldenhuys, Theatre Kid, Hoër Meisieskool Bloemhof
BESTE REDIGERING
Michael Lighton & Bernard Robbins, Cascade, Rondebosch Boys’ High
Robin Pheiffer, Search, Fairmont Hoërskool
Zia Geldenhuys, Theatre Kid, Hoër Meisieskool Bloemhof
BESTE SPESIALE EFFEKTE & KREATIWITEIT OP STEL
Duwweltjie, Paul Roos Gimnasium
Search, Fairmont Hoërskool
Theatre Kid, Hoër Meisieskool Bloemhof
BESTE KLANKBAAN
Conflict: A journey to passion, Worcester Gimnasium
Duwweltjie, Paul Roos Gimnasium
Theatre Kid, Hoër Meisieskool Bloemhof
BESTE KOSTUUMS
A magician never reveals his secrets, Curro Durbanville
Status Bewus, Kalahari Hoërskool
The Art of Colour, St George’s Diocesan College
BESTE PLAKKAATONTWERP
Duwweltjie, Paul Roos Gimnasium
The Art of Colour, St George’s Diocesan College
Theatre Kid, Hoër Meisieskool Bloemhof
BESTE AKTRISE
Logan Davids, Too bright to shine, Mitchell’s Plain Hoërskool
Luchuané Hechter, Theatre Kid, Hoër Meisieskool Bloemhof
Myasah Al-absi, What drove her to madness, Groote Schuur Hoërskool
BESTE AKTEUR
Kgothatso Kgopa, The Gingerbread House, Afrikaanse Hoër Meisieskool
Roché Meyer, Duwweltjie, Paul Roos Gimnasium
Xavier Griqua, Status Bewus, Kalahari Hoërskool
BESTE AKTRISE IN ‘N ONDERSTEUNENDE ROL
Isabella Cupido, A magician never reveals his secrets, Curro Durbanville
Kalia Jordaan, Status Bewus, Kalahari Hoërskool
Mia Erasmus, The Gingerbread House, Afrikaanse Hoër Meisieskool
BESTE AKTEUR IN ‘N ONDERSTEUNENDE ROL
Gihaan Steenkamp, Toue en Kloue, Parkdene Hoërskool
Mark Claassen, Toue en Kloue, Parkdene Hoërskool
Tristan Badenhorst, The Gingerbread House, Afrikaanse Hoër Meisieskool
BESTE ENSEMBLE
Status Bewus, Kalahari Hoërskool
The Gingerbread House, Afrikaanse Hoër Meisieskool
Too bright to shine, Mitchell’s Plain Hoërskool
Navrae: media@paulroos.co.za
Lees meer oor Paul Roos: