Afriforum. Primêre Skool Naudéville in Welkom het ‘n groot geskenk van Afriforum ontvang. Mnr Janus Taljaard van AfriForum het ‘n hele aantal bome aan die skool geskenk. Naudéville sal hierdie bome baie nuttig kan gebruik.
Naudies is baie in hul skik met die bome, en bedank mnr Taljaard van harte daarvoor!!
Meer oor Primêre Skool Naudéville: