)

JF Koshuis – Hoërskool Jim Fouché koshuisouers 2022

JF Koshuis. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein verwelkom hul nuwe inwonende koshuisouers, Soné en Johan Janse van Rensburg, vanaf Januarie 2022. Soné is ‘n Oud-JF’er. Sy beskik oor ‘n B.ED (VOO) graad met Engels, Tegnologie, Lewenswetenskappe en LO. Sy is die Graad 8 graadhoof vir 2022 asook die Engelse onderwyseres vir Graad agt tot twaalf. Soné sal ook optree as netbal- en pluimbalafrigter.

Johan beskik oor ‘n B.A. Kommunikasie graad en is tans besig met sy B.ED (Senior en VOO) graad. Hy is die Afrikaanse onderwyser by Academy of Excellence en het ‘n groot liefde vir sport.

Soné en Johan is vier jaar gelukkig getroud en vier pragtige 4-voet kinders.

Baie sterkte

#trotsjf

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal