ATKV Junior Olimpiade. Leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het hul skool se naam hoog gehou.
Handri Spies, Charnel Jordaan en TJ Heyns het aan die ATKV Junior Olimpiade deelgeneem.
Hulle eindig onder die top 20 in die Vrystaat.
Baie geluk!!
Wittes is trots op julle!!
Meer oor Hoërskool Witteberg:
https://www.witteberghs.co.za/
Foto verskaf