)

Nedbank JP Botha atletiekbyeenkoms – Witteberg leerders presteer

Nedbank JP Botha atletiekbyeenkoms: Atlete van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het uitstekend presteer by die Nedbank JP Botha atletiekbyeenkoms. Carla Brits, Andrea Steynberg en Leozé Lottering het almal rekords verbeter. As in ag geneem word is Carla Brits eintlik o/12, maar het in die o/14 oudersdomsgroep deelgeneem. Sy verbeter die dogters o/14 – 1500m rekord met ‘n tyd van 04:56.32 minute. Andrea Steynberg verbeter die dogters o/15 – 800m rekord met ‘n tyd van 02:16.66 minute. 

Leozé Lottering het die spiesgooi vir dogters o/14 se rekord verbeter met haar persoonlike beste afstand van 47,6m.

Witteberg eindig ook algeheel 5de uit die 44 skole wat deelgeneem het op die dag. 

Witteberg behaal 10 goue, 6 silwer- en 4 bronsmedaljes met ‘n totaal van 20 medaljes.

Baie geluk!!

Wittes is baie trots op julle!!

Meer oor Hoërskool Witteberg:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal