Sentraal leiers. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het hul hoof- en onderhoofleiers vir 2022 bekendgemaak.
Hoofdogter: Nialize Cronjé, Hoofseun: Jan-Harm van der Walt, Onderhoofdogter (stad): Mia Coetzee, Onderhoofseun (stad): Delius Schoeman, Onderhoofdogter (koshuis): Lizemé van der Walt en Onderhoofseun (koshuis) : Vian Visser.
Baie geluk aan hierdie leiers.
Lees meer oor Sentraal: