)

You are sponsoring

Sentraal leiers - Hoërskool Sentraal maak leiers vir 2022 bekend

Sentraal leiers. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het hul hoof- en onderhoofleiers vir 2022 bekendgemaak. Hoofdogter: Nialize Cronjé, Hoofseun: Jan-Harm van der Walt, Onderhoofdogter (stad): Mia Coetzee, Onderhoofseun (stad): Delius Schoeman,…