)

Boodskappe 2021 Matrieks – Hernandie van den Berg Hoërskool Trio

Boodskappe 2021 Matrieks. Hernandie van den Berg se ouers, Reinette en Gerlouise van den Berg, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Hernandie is in matriek by Hoërskool Trio (voorheen Rooiskool) van Kroonstad.

“Ons gebed vir jou is dat God jou met Sy Krag sal lei, Sy Hand jou sal bewaar en Sy Wysheid jou sal leer. Mag God se Liefde jou hart vul. Hou jou voete stewig op die aarde en jou geloof geanker in God.

Lief jou om die wêreld!

Pappa en Mamma

Reinette en Gerlouise.”

Foto verskaf

Meer nuus oor skole:

https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal