)

Nasionale Jeug Musiekkompetisie – Danielle Cernonio, Sentraal presteer

Nasionale Jeug Musiekkompetisie. Danielle Cernonio, ‘n gr.12 vakmusiekleerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, dring deur na die semi-finale rondte van die Nasionale Jeug Musiekkompetisie in Kaapstad. Van die sewe-en-twintig finaliste, het slegs twaalf na die semi-finale deurgedring. Die standaard was ongelooflik hoog en daarom is dit ‘n besonderse prestasie.

Danielle was ook vanjaar aangewys as die wenner van die Trinity-prys vir beste houtblaser (klarinet en saksofoon) by die St. Michael’s Kunswedstyd.

DieTralies is trots op jou, Danielle.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal