2022 Hoofleiers. Laerskool Westwood van Boks burg, Gauteng, kondig met trots hul Hoofleiers vir 2022 aan: Dewandѐ Smit (hoofdogter), Mieke Haasbroek (onderhoofdogter), JC Smal (hoofseun), Taden Bischoff (onderhoofseun) en James Phillips (onderhoofseun).
Baie geluk en sterkte vir 2022.
Foto verskaf
Meer oor skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za