Boodskappe 2021 Matrieks. Karla van Rooy se moeder, Anél, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Sy is in matriek by Hoërskool Oudtshoorn.
“Karla. ons is so trots op jou! Voorspoed met die nuwe hoofstuk in jou lewe – maak elke oomblik tel en gee net jou beste. Bou voort op wat jy in Struisies geleer het!
“ENCOURAGE yourself, BELIEVE in yourself, and LOVE yourself. Never doubt who you are!” – Stephanie Lahart”
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za