Boodskappe 2021 Matrieks. Rian Maartens se moeder, Maria, het hierdie besondere boodskap aan hom gerig om dit saam met hom die toekoms in te neem. Hy is in matriek by Hoërskool Oudtshoorn.
“Vinnig het 12 jaar verby gespoed en jy staan op die drumpel van die toekoms wat vir jou wink. Ek bid dat die Here met jou sal wees waar jy ook al mag gaan. Onthou die volgende : “Never be afraid to trust an unknown future to a known God.”
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za