)

Tops & Tags – Kristi & Shyenne se laaste dag by Welkom Volkskool

Tops & Tags. Kristi & Shyenne se laaste dag by Welkom Volkskool! Tops & Tags for Kri-Shy wil baie dankie sê aan Welkom Volkskool Personeel, Volkie Maatjies en die hele Welkom Gemeenskap wat Hulle projek so ondersteun het. Dankie aan RTM Engineering vir hulle pragtige blikke by die skool, hul stoorplek en vervoer!

Wees verseker hul projek gaan aan! Dié twee dogters gaan verder daaraan werk in die hoërskool.

Vaarwel Volkies en hou so aan om saam te staan. Kristi & Shyenne is trots op julle.

Volkies het GUTS!

Foto verskaf

Lees meer skolenuus:

https://schoolsthatrock.co.za

https://welkomvolkskool.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal