Eindeksamen. By Hoërskool Fichardtpark is een van hul kernwaardes, Uitnemendheid. Die skool is trots op ons Fichie-personeel wat as merkers uitnemend presteer. Akademie is vir odie skool van kardinale belang. ‘n Indrukwekkende sestien onderwysers van Hoërskool Fichardtpark is as merkers vir die Nasionale Graad 12 Eindeksamen in die Vrystaat, aangestel.
Dié personeellede is:
Emmarentia Botes (Merker Eng FAL)
Sunette Burger (Merker Eng FAL)
San-Marie Fourie (Senior merker: Wiskunde)
Liezel Lombard (Senior merker: Toerisme)
Urma Myburgh (Hoofmerker: Verbruikerstudies)
Conrad Pienaar (Adjunkhoofmerker: Lewenswetenskappe)
Etna Pottas (Merker: Afrikaans HT)
Werner Pretorius (Senior merker: Geskiedenis)
Louw Prinsloo (Interne moderator: Fisiese Wetenskappe)
Marie-Louise Swanepoel (Hoofmerker: Toerisme)
Marinda Theron (Merker: Afrikaans HT)
René van der Merwe (Senior merker Eng FAL)
Mariska van Staden (Senior merker Afrikaans HT)
Susan van Staden (Senior merker: Wiskunde)
Sylvia Jansen van Vuuren(Merker: LO)
André-Pierre Burger (Merker: LO)
#fichietrots #fichiepersoneel #jouvoorkeurskool
Foto verskaf
Lees meer skolenuus: