Boere Bash Krieket. Hoër Landbouskool Boland bedank elke span, borg en toeskouer wat deel was van die Boere Bash Krieket. Baie geluk aan die Merino’s wat met die louere weggestap het!
Bouler van die toernooi: Marius du Plessis
Kolwer van die toernooi: Jan-Hendrik Snyman
Veldwerker van die toernooi: Lyle Lewis.
Welgedaan manne! Ons sien reeds uit na 2022 se Bash.
#boerebashkrieket#bewaaronsbodem#hartenhand#leerleeflei
Foto’s verskaf
Lees meer oor skole: