Mooi loop matrieks. Hoër Meisieskool Oranje het gister afskeid geneem van hul 2021 matrieks met ‘n pampoenrokswem.
Dis die pampoenrokswem.
Dis ‘n tradisie.
Dis ‘n bietjie waterpret.
Dis vir sommige ‘n hartseerdag.
Dis die afskeid van ‘n geliefde skooldrag.
Meer skolenuus:
Become a Sponsor








