CHOC-huis. Kersvader en sy helpers, die mnr. en mej. Tralie-span, het by die CHOC-huis in Universitas, Bloemfontein, gaan kuier. Die kinders het ‘n heerlike Kerspartyjie gehad, en elkeen het ‘n geskenkie ontvang.
Dankie, Tralies!
Foto verskaf
Lees meer skolenuus: