)
Volkskool Dux leerder – Welkom Volkskool se Dux Leerling vir 2021

Volkskool Dux leerder. Welkom Volkskool is baie trots op Nea van Niekerk wat aangewys is as die skool Dux-leerder van 2021. Die Volkies is baie trots op jou, Nea.

Hoofleiers Volkies – Welkom Volkskool kondig met trots hul hoofleiers aan

Hoofleiers Volkies. Welkom Volkskool het hul hoofleiers vir 2022 aangekondig: Iwan du Plessis (hoofseun), Vanessa Wasyliszyn (hoofdogter), Leonardo Greeff (onderhoofseun) en Surina Bezuidenhout (onderhoofdogter). Baie geluk met jul verkiesing. Volkies…

Dux-leerders – Hoërskool Trio Kroonstad Graad 12’s

Dux-leerders. Hoërskool Trio van Kroonstad is baie trots op hul twee Dux-leerders van Graad 12 vir 2021, Mia-Marie Campher (KHS) en Surina Claassen (AHS). Foto’s verskaf Lees meer oor Hoërskool…

Hoërskool Vrede – Schools That Rock gesels met Lanica Hepburn

Hoërskool Vrede. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Lanica Hepburn, Hoofdogter van Hoërskool Vrede, vir 2022. Lanica, hoe sien jy jou rol as…

Hoërskool Vrede – Schools That Rock gesels met Ruben Luus

Hoërskool Vrede. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Ruben Luus, Hoofseun van Hoërskool Vrede, vir 2022. Ruben, hoe sien jy jou rol as…

Hoofleiers 2022- OMS se nuwe hoofdogter en onderhoofmeisies wat in 2022 gaan lei

Hoofleiers 2022. Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein gaan in 2022 deur Ané Janse van Vuuren (hoofmeisie), Jana Rheeder en Didi Nel (onderhoofmeisies) gelei word. Ané was ook hoofmeisie in 2017…

Trio Kroonstad – Schools That Rock gesels met Carla Crous

Trio Kroonstad. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Carla Crous, Hoofmeisie van Hoërskool Trio Kroonstad, vir 2022. Carla, hoe sien jy jou rol…

Trio Kroonstad – Schools That Rock gesels met Megan Van Biljon

Trio Kroonstad. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Megan Van Biljon, Hoofmeisie van Hoërskool Trio Kroonstad, vir 2022. Megan, hoe sien jy jou…

Trio Kroonstad – Schools That Rock gesels met Hendrik Lloyd

Trio Kroonstad. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Hendrik Lloyd, Hoofseun van Hoërskool Trio Kroonstad, vir 2022. Hendrik, hoe sien jy jou rol as…

Trio Kroonstad – Schools That Rock gesels met Shaun Brummer

Trio Kroonstad. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Shaun Brummer, Hoofseun van Hoërskool Trio Kroonstad, vir 2022. Shaun, hoe sien jy jou rol…

Willem Postma CANSA – Primêre Skool Willem Postma hou pretdag

Willem Postma CANSA. Possies bedank Carli en die ouerkomitee, Juf. Grethe en die Graad 7 ouers en Mnr. Nico! Fotos: Juf. Hetta Steyn CANSA Free StateCANSA The Cancer Association of…

Volkies Leerderraad 2022 – Welkom Volkskool se Leerderraad vir 2022

Volkies Leerderraad 2022. Welkom Volkskool het hul Leerderraad vir 2022 bekend gemaak. Iwan du Plessis (Hoofseun), Vanessa Wasyliszyn (Hoofdogter), Leonardo Greeff (Onderhoofseun), Surina Bezuidenhout (Onderhoofdogter), Hendrikus Pienaar, Leon van der…

Biblioteekprefekte – Welkom Volkskool Biblioteekprefekte 2022

Biblioteekprefekte. Welkom Volkskool het hul Biblioteekprefekte vir 2022 bekend gemaak. Die skool is baie trots op hierdie prefekte. Hulle vervul ‘n baie belangrike taak by die skool. Die prefekte is:…

ATKV Jeugtak besoek CHOC – Hoërskool Fichardtpark omgeeprojek

ATKV Jeugtak besoek CHOC. Die ATKV-Jeugtak van Hoërskool Fichardtpark het onlangs as deel van hul gemeenskapsuitreik en omgee-projek die CHOC-huis besoek. Die lede het geskenkies aan die personeel van CHOC-huis…

Krieket O.19 – Hoërskool Henneman leerder in Vrystaat Platteland span

Krieket O.19. Boitshepo Mbombo, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Hennenman is ingesluit in die Vrystaat Platteland o.19-span wat tydens die September-vakansie aan ‘n interprovinsiale toernooi in Bloemfontein deelgeneem het. Husan…

Voortrekkers beloon – Hoërskool Fichardtpark prysuitdeling

Voortrekkers beloon. Die Voortrekkersvan Hoërskool Fichardtpark het Maandag, 8 November, hul prysuitdeling gehou. Tydens die geleentheid is nuwe lede ingelyf en ingesout. Daar was ook toekennings vir jare diens uitgedeel,…

Talent Africa Danskompetisie – Leané Rossouw van Hoërskool Hennenman blink uit

Talent Africa Danskompetisie. Leané Rossouw is ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Hennenman. Sy het Vrystaat tydens die nasionale rondte van die Talent Africa Danskompetisie verteenwoordig. Tydens dié Talent Africa…

Skiet Vrystaat – Theuns Delport van Hoërskool Hennenman presteer in skiet

Skiet Vrystaat . Theuns Delport, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Hennenman het Vrystaat-kleure in skiet verwerf. Hy het in die airrifle (25m) en .22-rimfire benchrest-afdeling (50m) deelgeneem. Tydens die SA-…

Jordania Skaak – Tien uit tien vir Jorries skaak

Jordania Skaak. Tien van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, se skaakspelers is ingesluit in die Mangaung Skaak Streekspan wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskappe in Januarie 2022. Die volgende…

Rolbal – Hoërskool Hennenman leerders in Noord-Vrystaat rolbalspanne

Rolbal. Vyf leerders van Hoërskool Hennenman is ingesluit in Noord-Vrystaat rolbalspanne: Danika Swartz – Noord-Vrystaat o.15-rolbalspan; Luané du Plessis – Noord-Vrystaat o.15-rolbalspan; Rudi Olivier – Noord-Vrystaat o.20-rolbalspan; Lukas van Wyk…

Matriekraad en VRL – Hoërskool Hennenman Matriekraad en VRL 2022

Matriekraad en VRL. Hoërskool Henneman is trots om hul nuwe leiers vir 2022 aan te kondig. Matriekraad: JR Venter (hoofseun), Anke Prinsloo (hoofdogter), Lily Lennon (onderhoofdogter), Phumelela Khaba (onderhoofseun), Tshepo…

MTB Trail & Run – Hendré Bester en Christiaan de Wet van BHVS presteer

MTB Trail & Run. Hendré Bester en Christiaan de Wet van Bethlehen Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die RT 60 MTB Trail & Run Challenge op 30 Oktober. Hendré Bester…

Oval track – Eduan Goss van Primêre Skool Naudéville presteer

Oval track. Eduan Goss, 10 jaar oud en in graad 4 by Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 6 November aan die maandelikse Oval Track by Kroonstad Raceway deelgeneem.…

Schalk Malherbe – Hoërskool Jim Fouché neem afskeid na 37 jaar

Schalk Malherbe. Maandagaand hetHoërskool Jim Fouché van Bloemfontein afskeid geneem van hul skoolhoof, Mnr Schalk Malherbe. Na 37 jaar by JF was dit ‘n onvergeetlike en emosionele groet. Dankbaaren tevrede…

Loopbaan uitstalling – Hoërskool Fichardtpark vir graad 9 leerders

Loopbaan uitstalling. Gedurende die vierde kwartaal het die graad 10-leerders, as deel van ‘n Lewensoriëntering taak, ‘n loopbaanuitstalling vir die graad 9-leerders gehou.  Dit was vir die graad 9-leerders die…

Filmit Films – Now available for viewing

Filmit Films. This year was not without its challenges. With year two of the pandemic having an immense impact on cultural activities at schools, the launch of the innovative Filmit…

BVHS – Schools That Rock gesels met Amelia Lamprecht

BVHS: Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Amelia Lamprecht, Hoofdogter van Bethlehem Voortrekker Hoërskool vir 2022. Amelia, hoe sien jy jou rol as…

BVHS – Schools That Rock gesels met Dawie Maree

BVHS. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Dawie Maree, Hoofseun van Bethlehem Voortrekker Hoërskool vir 2022. Dawie, hoe sien jy jou rol as…

Festival of Engineering – Mia Delport van Oranje wen goud

Festival of Engineering. Mia Delport, ’n gr. 8-leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, se projek het ‘n goue medalje op die International Festival of Engineering in Tunisië gewen. Daar…

Grey Water Polo – Grey College matches played in Pretoria

Grey Water Polo. Grey College, Bloemfontein, U.14 and U.15 water polo teams played in Pretoria. Results: U.14B: Lost 1-11 vs Affies; Lost  3-7 vs St Alban’s; Won 9-2 vs Pretoria…

Talent Africa Nationals – Alexi van Staden van Naudéville Primêr presteer

Talent Africa Nationals. Alexi van Staden van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het deelgeneem met kreatiewe kuns, as deel van die Vrystaatspan by die Talent Africa Nationals vanaf 22 tot…

Willem Postma Hoofleiers – Primêre Skool Willem Postma Hoofleiers 2022

Willem Postma Hoofleiers. Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein het met trots hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Baie geluk aan hierdie vier Possies. Hoofseun: WD Oosthuizen, Hoofdogter: Roné Strydom,…

Hoërskool Hoopstad – Schools That Rock gesels met Fanie Brink

Hoërskool Hoopstad. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Fanie Brink, Hoofseun van Hoërskool Hoopstad, vir 2022. Fanie, hoe sien jy jou rol as…

Hoërskool Hoopstad – Schools That Rock gesels met Adoné Naudé

Hoërskool Hoopstad. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Adoné Naudé, Hoofdogter van Hoërskool Hoopstad, vir 2022 Adoné, hoe sien jy jou rol as…

Welkom Voortrekkers – Kommando presteer by Voorslag PD – KAMP

Welkom Voortrekkers. Welkom Kommando se Graad 7 Voortrekkers van Welkom Volkskool, het die Volkies so trots gemaak. Met die afgelope Voorslag PD – KAMP het ses Voortrekkers goue en sewe…

Huiskomitee – Hoërskool Witteberg Huiskomitee Huis Witteberg

Huiskomitee. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is baie trots op hul nuutverkose Huiskomitee van Huis Witteberg. Jacques du Preez is die Primarius, Francois Viljoen die Onder-Primarius, Chandré Mile is die Primaria en…

Spanbou – Hoërskool Fichardtpark leerderraad van 2022

Spanbou. ‘n Baie suksesvolle spanbou-naweek is deur Hoërskool Fichardtpark se leerderraad van 2022 bygewoon. Dit was twee dae se pret wat span-aktiwiteite, lanternbekruip, ontspan en n wildrit ingesluit het.  ‘n…

Jordania Tennis – Primêre Skool Jordania op Oos-Vrystaat ranglys vir 2022

Jordania Tennis. Primêre Skool Jordania van Bethlehem is baie trots op al hul tennisspelers wat ingesluit is op die Oos-Vrystaat Tennisranglys vir 2022.  Die proewe het plaasgevind gedurende 23 en…

Science – Witteberg learners receive You Can Do Science award

Science. Osé Akeke and Amanda Casal, learners from Witteberg High School in Bethlehem, received an annual award from You Can Do Science. Each of them received a sponsorship to have…

Podiumpret e-finaal – Simoné Venter, Witteberg presteer

Podiumpret e-finaal. Simoné Venter, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het aan die Podiumpret e-finaal deelgeneem en eerste plekke behaal in haar graadafdeling vir Redenaars: voorbereid en onvoorbereid. Lees…

Thabo Mofutsanyana-Netbalspan – Ruandi Steinmann, Witteberg in span

Thabo Mofutsanyana-netbalspan. Ruandi Steinmann, netbalspeler van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is gekies vir die senior Thabo Mofutsanyana-netbalspan. Hierdie span neem gedurende Desember in Kaapstad deel aan ‘n nasionale toernooi. #trots…

Karate Combat Taekwondo- Laerskool Truida Kestell leerders skitter

Karate Combat Taekwondo. Baie geluk aan Kai de Klerk en Matheas le Roux-Breshears van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem met hul prestasies tydens hul deelname aan die Combat taekwondo SA…

Prysuitdeling – Primêre Skool Jordania prysuitdeling 2021

Prysuitdeling. Primêre Skool Jordania in Bethlehem het hul prysuitdeling vir 2021 prestasies aangebied. Die volgende vyf leerders het toekennings ontvang: Cobus Labuschagne (Veelsydigheidstrofee Seun) Zané Wessels (Veelsydigheidstrofee Dogter) Heiken Venter…

Talent Africa-kompetisie – Anri Reyneke van Hoërskool Witteberg presteer

Talent Africa-kompetisie. Anri Reyneke, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het uitstekend presteer met haar sangtalent. Tydens die Talent Africa-kompetisie lewer sy drie solo items en behaal…

Wiskunde Kompetisie – Hoërskool Witteberg presteer by Eskom kompetisie

Wiskunde Kompetisie. Vyf leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het op 23 Oktober deelgeneem aan die ESKOM Vrystaat Wiskunde Kompetisie op die UV se Suid-kampus. Osé Akeke (graad 11), Hanno…

Krieket T20 – Witteberg vs Hoërskole Fichardtpark en Sentraal

Krieket T20. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se eerste krieketspan het deelgeneem teen Hoërskool Fichardtpark en Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Vrydag 22 Oktober T20 vs Fichardtpark: Reënweer het veroorsaak dat die wedstryd…

Kers Vers en Melodie – Hoërskool Fichardtpark aanbieding

Kers Vers en Melodie gaan op reis. Die Kunste Akademie se musiekdepartement het deelgeneem aan die jaarlikse Kers, Vers en Melodie. Die aanbieding is deur die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein.…

Fichies groet – Drie legendariese onderwysers gegroet

Fichies groet. Om afskeid te neem is nie vir ‘sissies’ nie, maar om van drie fenomenale onderwyseresse afskeid te neem is nie aldag maklik nie.  Fichies op ‘n merkwaardige wyse…