Spanbou. ‘n Baie suksesvolle spanbou-naweek is deur Hoërskool Fichardtpark se leerderraad van 2022 bygewoon. Dit was twee dae se pret wat span-aktiwiteite, lanternbekruip, ontspan en n wildrit ingesluit het.
‘n Groot dankie aan oom James en Nico van die Brandkop Voortrekkerkommando wat die kursus aangebied het.
Lees meer oor Fichies: