Huiskomitee. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is baie trots op hul nuutverkose Huiskomitee van Huis Witteberg. Jacques du Preez is die Primarius, Francois Viljoen die Onder-Primarius, Chandré Mile is die Primaria en Elray Bester is die Onder-Primaria.
Mag 2022 alles wees waaroor julle gedroom het!
Foto verskaf
Lees meer oor Witteberg: