Welkom Voortrekkers. Welkom Kommando se Graad 7 Voortrekkers van Welkom Volkskool, het die Volkies so trots gemaak. Met die afgelope Voorslag PD – KAMP het ses Voortrekkers goue en sewe Voortrekkers silwer toekenning ontvang.
Die volgende leerders het goue toekennings ontvang: Lana Odenaal, Bianca Earle, Tiaan Venter, Carla de Jonge, Nea van Niekerk en Dianthé Fouché.
Silwer medaljes is toegeken aan: Angelique Hodgson, Lucille van Zyl, Aiden Erasmus, Handré Maree, Suné Pelser, Hayley Wedderspoon en Willizé Watt.
Foto: Voor VLNR: Lana Odenaal, Angelique Hodgson, Mev. Cizelle du Plessis, Lucille van Zyl en Bianca Earle
Middel VLNR: Aiden Erasmus, Tiaan Venter, Carla de Jonge, Nea van Niekerk, Zoë de Wet, Handré Maree en Suné Pelser
Agter VLNR: Hayley Wedderspoon, Willizé Watt en Dianthé Fouché
Ons Volkies is baie trots op julle.
Foto verskaf
Lees meer oor Welkom Volkskool:
https://welkomvolkskool.co.za/
Become a Sponsor








