)

Talent Africa-kompetisie – Anri Reyneke van Hoërskool Witteberg presteer

Talent Africa-kompetisie. Anri Reyneke, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het uitstekend presteer met haar sangtalent.

Tydens die Talent Africa-kompetisie lewer sy drie solo items en behaal onderskeidelik 82%, 83% en 85%. Met dié rondte op 22 Oktober kwalifiseer sy om aan die Nasionale rondte van die Talent Africa-kompetisie deel te neem.

Sy ontvang drie goue medaljes tydens die bogenoemde kompetisie. Anri verwerf ook provinsiale kleure in die Uitvoerende Kunste (FPASA federasie). Sy kwalifieer om Desember 2021 Suid-Afrika internasionaal te verteenwoordig by die Stars of the Universe – kompetisie.

Sy is gekies deur die ABS produksie om ‘n enkelsnit op te neem en ‘n musiekvideo te maak. Hulle is tans besig met die proses.

Gedurende November 2020 het sy deelgeneem aan die Internasionale Arts and Talent-kompetisie. Daar is sy gekies om op 25 September 2021 deel te neem aan die elfde International Arts Talent showcase.

By die International Arts Talent showcase is sy gekies om in 2022 deel te neem aan die IMTA in New York.

‘n High School Summer Conservatory Scholarship van AMDA in New York word ook aan Anri toegeken.

Welgedaan, Anri!

Wittes is baie trots op jou!!

Meer oor Hoërskool Witteberg:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal