)

EHS Rugby – Hoërskool Ermelo kuieraand lok bekendes

EHS Rugby. Op Saterdag, 23 Oktober, het die Erries ‘n glansryke rugby-kuieraand te Perdekraal aangebied.

Blitzbok-legendes, Impi Visser en Phillip Snyman, was die eregaste van die EHS Rugby aand. Die bekende Andries Vermeulen was die geleentheid se seremoniemeester. Terwyl die gaste heerlik sosiaal verkeer het, en nog lekkerder geëet het, het Andries interessante gesprekke met die rugby-legendes gevoer. Hy het ook die gaste laat skater met sy kwinkslae.

Na afloop van die informele-kuiersessie, het Andries die veiling behartig waartydens rugby-memorabilia opgeveil is.

Hoërskool Ermelo is dankbaar vir die ondersteuning en deelname vanaf die Ermelo gemeenskap, asook die borge wat verseker het dat dié kuier-aand ‘n reuse sukses was: PanSolutions (hoofborg), Perdekraal, De Wit Motors, Performance Marketing & Safesure, Pam Golding, Maximum Risk, Totally Gas, TWK Motors, ACSU, Chabo & Joubert Aircon Bethal, HD Group, Jan-Willem Lotz, TW Stene Trichardt, AHG Nel Vervoer, West Street Guesthouse, iNews en dr. Johan van der Poel.

Foto verskaf

Lees meer oor EHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal