Skiet Vrystaat . Theuns Delport, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Hennenman het Vrystaat-kleure in skiet verwerf. Hy het in die airrifle (25m) en .22-rimfire benchrest-afdeling (50m) deelgeneem.
Tydens die SA- Presisiesportskiet-kampioenskappe verower Theuns twee goue en 1 silwer medalje. Hy is ook aangewys as die junior kampioen in hierdie afdelings.
Hoërskool Hennenman is baie trots op jou, Theuns!
Lees meer oor Hoërskool Hennenman: