Oval track. Eduan Goss, 10 jaar oud en in graad 4 by Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 6 November aan die maandelikse Oval Track by Kroonstad Raceway deelgeneem. Hy het met die Ninja Midgets eerste geëindig tydens die wedren.
Baie geluk, Eduan!
Foto verskaf