Schalk Malherbe. Maandagaand hetHoërskool Jim Fouché van Bloemfontein afskeid geneem van hul skoolhoof, Mnr Schalk Malherbe. Na 37 jaar by JF was dit ‘n onvergeetlike en emosionele groet. Dankbaaren tevrede oor die geseënde tyd wat hy in die onderwys was.
“Dankie vir Meneer se voorbeeld as ‘n ware JF’er – ons bloed is GROEN. Tot ons weer sien!”
TROTS JF!
Lees meer oor JF: