Simfoniese blaasorkes. Die nuwe bestuur van Hoërskool Bellville se simfoniese blaasorkes is aangekondig:
Hanru Visser, Anzé du Toit, Lilan Meyer, Elmi Rossouw, Ruben Botha en Hanro Hauptfleisch. Hierdie ses lede sal sorg vir die gladde verloop van orkesaktiwiteite in 2022.
Baie geluk!
#HSBellville#LeeuTrots#paratusadomnia#gereedviralles#sedert1937#amper85jr
Foto verskaf
Lees meer oot Hoërskool Bellville: