)

Spanredenaars – Worcester Gimnasium 2021 Nasionale Kampioene

Spanredenaars. Worcester Gimnasium se spanredenaars het gedurende 2021 aan ‘n wyeverskeidenheid kompetisies op hul aanlyn platforms deelgeneem.

Die span, Carina van der Vyver, Alexa Viljoen, Kristen Boshoff en Danielle du Toit (graad 10) het baie hard gewerk om hul toesprake onder die knie te kry en met oortuiging te lewer. Hulle presteer soos volg in die nasionale rondtes vanjaar:

Kansvatters – Eerste plek

Podiumpret – Eerste plek

Radikale Redenaars – Tweede plek

Oppie Tong Af – Tweede plek

Baie geluk aan hierdie vier kampioene!

#redenaars#wgtrots#opportunities

Lees meer oor Worcester Gimnasium:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.worcgim.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal