Karate Combat Taekwondo. Baie geluk aan Kai de Klerk en Matheas le Roux-Breshears van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem met hul prestasies tydens hul deelname aan die Combat taekwondo SA Championships op 29 Oktober.
Kai het die volgende toekennings ontvang:
Goud in Sparring, Goud in Stick Fighting, vierde plek in Form en vyfde plek in Weapons.
Matheas het die volgende toekennings ontvang: Silwer vir skermgevegte en Silwer vir Stokgevegte.
Congratulations to these two champions from Truida Kestell.
Well done, boys!
#trotsetruidjies #proudtobeatruidjie
Foto’s verskaf
Lees meer oor Truida Kestell: