Biblioteekprefekte. Welkom Volkskool het hul Biblioteekprefekte vir 2022 bekend gemaak. Die skool is baie trots op hierdie prefekte. Hulle vervul ‘n baie belangrike taak by die skool.
Die prefekte is: Bruce Belling, Gerald Jacobs, Liam Schourie, Jayden Docherty Bokamoso Luke, Lin-Marie Kruger, Andrew McNab, Chrisandi Leppan, Cameron Kotze, Michelle, Koen, Dylan Coetzer en Paton Steyn, Werné Kruger, JC Berry, GC van Dyk, Sebastiaan Gouws, Reynhardt Visser, Janco van Wyk en Lené van Lingen.
Baie geluk! Volkies het Guts!
Foto verskaf
Lees meer oor Welkom Volkskool: