ATKV Jeugtak besoek CHOC. Die ATKV-Jeugtak van Hoërskool Fichardtpark het onlangs as deel van hul gemeenskapsuitreik en omgee-projek die CHOC-huis besoek. Die lede het geskenkies aan die personeel van CHOC-huis oorhandig, om as skool en ATKV-Jeugtak, hul te bedank vir hul onbaatsugtige harde werk en ongelooflike passie vir dit wat hul daagliks doen.
Ons salueer hulle.
Foto’s verskaf
Lees meer oor Fichies: