Prysuitdeling. Primêre Skool Jordania in Bethlehem het hul prysuitdeling vir 2021 prestasies aangebied. Die volgende vyf leerders het toekennings ontvang:
Cobus Labuschagne (Veelsydigheidstrofee Seun)
Zané Wessels (Veelsydigheidstrofee Dogter)
Heiken Venter (Kultuur seun)
Leonelle van Niekerk (Kultuur dogter)
Tria-Mari Strydom (Dux Leerling)
Baie geluk aan elkeen van hierdie wenners.
Foto verskaf
Lees meer oor Jordania: