)

Aandreeks Krieket – Hoërskool Wonderboom vier die oorwinning

Aandreeks Krieket. Die lekkerste lekker om ‘n Vrydag mee te begin, is met die Aandreeksbeker in die hande van die Wonnie-Krieketmanne.

Die Hoërskool Wonderboom se eerstekrieketspan het na afloop van verlede week se Krieket Aandreeks weggestap as wenners nadat hulle kragte gemeet het met Hoërskool Oos-Moot van Pretoria, Hoërskool John Vorster van Nigel en Hoërskool Montana van Pretoria.

Brandon van Dyk van Woderboom is aangewys as kolwer van die aandreeks ????

Welgedaan, manne!

#wonnietrots

Foto’s verskaf

Lees meer oor Wonnies:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.wonnies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal